Laat registrasie vir Graad 8 in 2027: SMART ADMIT is oop tot 30 November 2026 om 23:59. Hoe om aansoek te doen

Kleredrag en skooluniform

Wat Rassies skool toe en sport toe dra, en waar om dit te koop.

Skooluniform

Die somer- en winteruniform vir seuns en dogters.

  • Gr 8 tot 11 seuns dra grys skoolhemde met die skoolwapen en grys kortbroek of langbroek.
  • Gr 12 seuns dra wit skoolhemde met die skoolwapen en grys skoolkortbroek of langbroek.
  • Net Grys Skoolkouse.
  • Net Swart Skoene.
  • ’n Eenvoudige, swart belt.
  • Gr 8 tot 11 seuns dra grys skoollangbroeke of kortbroeke en ’n grys skoolhemp met die skoolwapen.
  • Gr 12 seuns dra wit skoolhemde met die skoolwapen en grys skoollangbroeke of kortbroeke.
  • Bottelgroen skooltrui met die skoolwapen op geborduur.
  • ’n Eenvoudige, swart belt.

Opsioneel

  • Bottelgroen pull-overs.
  • ’n Skoolbaadjie.
  • ’n Skool ‘Drimac’ met die skoolwapen opgeborduur.
  • Slegs wit of bottelgroen serpe.
  • Gr 8 tot 11 meisies dra ’n groen skoolromp en wit skoolbloes met die skoolwapen.
  • Gr 12 meisies het die skoolwapen geborduur op die romp (deur die verskaffer) en ’n groen lint om die moue van die bloes
  • Slegs kort, wit skoolkouse.
  • Slegs swart skoolskoene met veters of eenvoudige gespes.
  • Groen meisiesbroeke word saam met die wit skoolbloes gedra, of alternatief ’n somersromp, gekombineer met grys seuns-kouse of gewone wit kouse.
  • Bottelgroen skooltrui met die skoolwapen opgeborduur.
  • Skooldas.

opsioneel

  • Bottelgroen pull-overs.
  • ’n Skoolbaadjie.
  • ’n Skool ‘Drimac’ met die skoolwapen opgeborduur.
  • Slegs wit of bottelgroen serpe.
Rassies in skooldrag
Graad 8 in somerdrag
Koop so gou moontlik ’n ondersteunershemp, maar koop geen ander sportklere vooraf nie. Doen dit eers wanneer ’n leerder vir ’n span gekies is.

Sportdrag

Die drag vir elke sport, vir die eerste span en die ander spanne.

Seuns & meisies

  • Blou broeke met geel en groen strepe OF neon geel en blou lycra-broeke.
  • Die voorgeskrewe hemp.
  • Wit kouse met blou en geel strepe.

Seuns & meisies

  • Skool uniform of Rassie ondersteunershemp.

Seuns

  • Wit Broeke.
  • Offisiele ondersteunershemp.
  • Skool sweetpak.

Seuns

Spesifieke uitrusting soos voorgeskryf deur die afrigters.

Meisies

Eerste span

  • Wit hemp met geel en blou horisontale strepe.
  • Groen romp OF kortbroek.
  • Blou Kouse.

Almal anders:

  • Groen hemp met vertikale geel strepe.
  • Groen romp OF kortbroek.
  • Groen Kouse.

Meisies

Eerste span

Spesifieke uitrusting soos voorgeskryf deur die afrigters.

Almal anders:

  • Groen romp.
  • Groem moulose hemp.

Seuns

Eerste span

  • Wit trui met strepe in skoolkleure.
  • Wit kortbroek.
  • Ligte blou kouse.

Almal anders:

  • Groen trui met blou en geel horisontale strepe.
  • Wit kortbroek.
  • Blou Kouse.

Seuns

  • Swart skoolswem-kortbroek.
  • Rassie-ondersteunershemp en ’n bottelgroen Quantec-kortbroek.
  • Skool sweetpak.
  • EHS-swemkappe.

Meisies

  • Swart volledige skoolswemkostuum.
  • Rassie-ondersteunershemp en ’n bottelgroen Quantec-kortbroek.
  • Skool sweetpak.
  • EHS-swemkappe.

Seuns

Eerste span

Spesifieke uitrusting soos voorgeskryf deur die afrigters.

Almal anders:

  • Blou rugby kortbroek.
  • Rassie ondersteunershemp.
  • Wit of neon geel kouse.

Meisies

Spesifieke uitrusting soos voorgeskryf deur die afrigters.

Verskaffers van skoolklere

Ondersteunershemp: slegs beskikbaar by die skool!

Klerebank

Die skool se klerebank gee skoolklere aan leerders wat dit nodig het.

Skenkings van nuwe of goed versorgde klere is baie welkom.

JOHANNICO’S

Onverwacht Business Centre

Tel: 014 763 3425

Mogol club sport shop

Tel: 014 763 1549

Atlete in sportdrag
Rassies by die Interhoër