Laat registrasie vir Graad 8 in 2027: SMART ADMIT is oop tot 30 November 2026 om 23:59. Hoe om aansoek te doen
Die Rassieraad
Ons leerderraad: die hoofdogter, die hoofseun en ses komitees wat die leerders lei.
Ontmoet ons Rassieraad
Die Rassieraad lei die leerders van Hoërskool Ellisras. Elke lid dien op een van ses komitees: bemarking, kultuur, akademie, sport, sosiaal en dissipline.